Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  appelderliefde     appelderliefdes  

  Uitspraak

IPA: [ɑpəɫdərˈlifdə], meervoud: [ɑpəɫdərˈlifdəs]

  Met Arabiese letters

اَپِلْدِرْلِیفْدِی , meervoud: اَپِلْدِرْلِیفْدِسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(vrugte) Soort eetbare bessies (  Physalis peruviana).

     Wisselvorme

appeldeliefde

     Sinonieme

appelliefie, appelliepie

     Vertalings

  Vertalings:    appelderliefde
Duits: Kapstachelbeere(de), Physalis(de)
Engels: Cape gooseberry(en), gooseberry(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor appelderliefde.