Enkelvoud Meervoud
  atoomgetal     atoomgetalle  
a•toom•ge•tal
(chemie) Die aantal protone in die kern van die atoom.
Die atoomgetal het verwys na die nommer wat die element se plek in die periodieke tabel aangedui he.
  Vertalings:    atoomgetal
Engels: atomic number(en)
Esperanto: atomnumero(eo)