'n Baadjie.
Enkelvoud Meervoud
  baadjie     baadjies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  baadjietjie     baadjietjies  
Hulp:IPA: [ˈbɑːɪ̯ki]
(kleding) Kledingstuk wat die bolyf en arms bedek en oor die klere (hemp of bloes) gedra word.
Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier.
Op jou baadjie kry (die onderspit delf).
Dis bo jou baadjie (bokant jou vermoëns).
  Vertalings:    baadjie
Engels: jacket(en)
Nederlands: jasje(nl), colbert(nl)
Xhosa: -bhatyi n. 5