Lap wat gebatik is.
ba•tik
Enkelvoud Meervoud
  batik     batiks  
Weefsel in 'n verfbad kleur deur was op plekke wat nie gekleur moet word nie aan te bring.
Hoeveel kos die batik?
  Vertalings:   
Engels: batik(en)
Nederlands: batik(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  batik 
Verlede Tyd  ek   het gebatik        
Die handeling van batik.
Die vrouens batik terwyl die mans op die stoep sit. Hierdie rok is pragtig gebatik.
  Vertalings:   
Engels: batik(en)
Nederlands: batikken(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor batik.