battery
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
battery | batterye |
- بَتِرَيْ , meervoud: بَتِرَیِّی
- battery, meervoud: battery-ë
- 1. Toestel van 'n paar selle in dieselfde houer om elektrisiteit deur 'n chemiese reaksie te ontwikkel.
- 2. (mil.): Aantal kanonne met die manskappe wat hulle bedien.
Vertalings: battery | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor battery.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | battery | batteries |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈbætɹi], meervoud: [ˈbætɹiz]
- Brits: [ˈbætɹi], meervoud: [ˈbætɹiz]
- Amerikaans: [ˈbæɾəɹi], meervoud: [ˈbæɾəɹiz]