Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beampte     beamptes  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

be•amp•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe) Iemand wat 'n amp beklee, gewoonlik in diens van die staat.

     Voorbeeldsinne

  1. Enige toepaslik gekwalifiseerde vrou of man wat ʼn geskikte en gepaste persoon is, kan as ʼn regterlike beampte aangestel word. Iemand wat in die Konstitusionele Hof aangestel staan te word moet daarbenewens ʼn Suid-Afrikaanse burger wees.[1]

  Verwysings