Voltooide deelwoord
Werkwoord begin
Werkwoordelik begin
Naamwoordelik beginde, begonne  
Negatief onbegonne

Deelwoord wysig

     Betekenisse

Byvoeglike voltooide deelwoord van begin.
wat mens begin het

     Voorbeeldsinne

[D]it simboliseer dat u beginde aanwending besig is om te laai.[1]

Verwysings wysig