Voltooide deelwoord
Werkwoord begin
Werkwoordelik begin
Naamwoordelik beginde, begonne  
Negatief onbegonne

Deelwoord wysig

     Betekenisse

Byvoeglike voltooide deelwoord van begin.
wat mens begin het

     Voorbeeldsinne

Maar om die kinders wat in die Kaap op hoërskool was met 'n motor soontoe te neem [...] was darem als behalwe 'n begonne taak.[1]

     Uitdrukkings

Goed begonne half gewonne.
Vroeg begonne is amper gewonne.

Verwysings wysig

  1. Woord vir Woord: 'n Lewensreis Johan Stemmet Penguin UK, 2012, ISBN 0143529013, ISBN 9780143529019