[2] Jesus word begrawe.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  begrawe 
Verlede Tyd  ek   het begrawe    
Teenwoordige deelwoord begrawende     
    
(lêer)
be•gra•we
  1. Iets onder die grond plaas.
  2. 'n Oorledene in 'n doodskis ter aarde bestel.
  3. (figuurlik) Vergeet.
  1. Gedurende die oorlog het hy sy waardevolle items in die tuin begrawe.
  2. Oupa is na sy dood begrawe, maar ek wil eerder veras word.
  3. Begrawe die geskil en beweeg aan.
«Hy begrawe die strydbyl.»
Hy maak vrede.
«Sy begrawe haar talente.»
Sy gebruik nie haar gawes nie.
  Vertalings:    begrawe
Engels: bury(en)
Nederlands: begraven(nl)