belang
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
belang | belange |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
belangetjie | belangetjies |
- be•lang
- Iets wat vir 'n persoon belangrik is; iets wat vir iemand voordeel (of nadeel) kan oplewer.
- Dit is in jou eie belang om die vergaderings by te woon.
Vertalings: belang | |||
---|---|---|---|