Enkelvoud Meervoud
  benseen      
ben•seen
(chemie) Organiese verbinding met die formule C6H6 wat 'n ringvormige molekuulstruktuur besit.
In 1928 is bevind dat daar 'n verband tussen blootstelling aan benseen en die ontstaan van kanker, veral bloedkanker, is.
  Vertalings:   
Engels: benzene(en)
Nederlands: benzeen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor benseen.