Enkelvoud Meervoud
  bergreeks     bergreekse  
    
(lêer)
berg•reeks
(geologie) 'n aaneenlopende landmassa wat uit 'n opeenvolging van die berge, pieke en rante bestaan
  1. Die Drakensberge is Suid-Afrika se grootste bergreeks.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bergreeks.