Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  berin     berinne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  berinnetjie     berinnetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (soogdiere) Vroulike beer; wyfie van 'n spesie van die genus   Ursus.

     Voorbeeldsinne

  1. Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    berin
Engels: mama bear(en)
Nederlands: berin(nl) v

  Verwysings