bersie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bersie | bersies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bersietjie | bersietjies |
- ber•sie
- (kindertaal) Verwys na die woord 'kombers' waar die laaste deel van die woord gebruik word om na die voorwerp in geheel te verwys.
- Wanneer julle kom kuier, onthou julle bersies.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|