Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  betrekking     betrekkings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  betrekkinkie     betrekkinkies  

  Woordafbreking

be•trek•king

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Werk, pos of amp wat iemand beklee.
  2. Verhouding tussen mense of lande.
  3. Verband tussen dinge.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek het 'n tydelike betrekking by die poskantoor gekry.
  2. Die land het geen diplomatieke betrekkinge met Suid-Afrika nie.
  3. Dieselfde beginsels wat vir 'n eenmansaak met betrekking tot inkomstebelasting geld, is op vennootskappe van toepassing.

     Vertalings

  Vertalings:    betrekking
Engels: job(en), position(en), relation(en)
Nederlands: betrekking(nl)