Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bevraagteken 
Verlede Tyd  ek   het bevraagteken    
Teenwoordige deelwoord bevraagtekenende     

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

be•vraag•te•ken

     Betekenisse

Iets in twyfel trek; 'n vraagteken agter iets plaas

     Voorbeeldsinne

  1. Dit was sy besluit om die norm te bevraagteken en oplossings te probeer vind vir 'n boerdery wat ná jare van dinge "volgens die boek doen", net nie meer sy volle potensiaal bereik het nie.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: question(en)
Nederlands: betwijfelen(nl)

  Verwysings