Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord bevries
Werkwoordelik bevries
Naamwoordelik bevriesde, bevrore

  Deelwoord

     Betekenisse

Byvoeglike voltooide deelwoord van bevries
  1. wat aan temperature onder die vriespunt blootgestel is

     Voorbeeldsinne

  1. Suid-Afrikaners sal voortaan minder betaal vir bevrore aartappelskyfies nadat teenstortingstariewe onlangs opgehef is.[1]

     Sinonieme

Bevriesde

     Vertalings

  Vertalings:    bevrore
Engels: frozen(en)
Nederlands: bevroren(nl)

  Verwysings