Enkelvoud Meervoud
  bibliografie     bibliografieë  
    
(lêer)
bi•blio•gra•fie
Lys van boeke oor 'n sekere onderwerp; lys van literatuur wat nageslaan is.
Alle biografieë is op 'n standaardpatroon geskryf en is meesal vergesel van 'n bibliografie.
bibliografies
  Vertalings:    bibliografie
Engels: bibliography(en)
Nederlands: bibliografie(nl)