In 'n bioskoop
Enkelvoud Meervoud
  bioskoop     bioskope  
Van Grieks bios lewe en skopein bekyk
    
(lêer)
bio•skoop
'n Gebou waar rolprente vertoon word.
  1. Twee bioskope in die Meksikaanse stad Chihuahua wat die nuwe Batmanrolprent, The Dark Knight Rises, vertoon, is Sondag deur gewapende rowers wat soos Batman vermom was beroof.[1]
  Vertalings:    bioskoop
Engels: movie theater(en), cinema(en)
Nederlands: bioscoop(nl) m