blaker
Afrikaans (af)
Etimologie
- Sedert 1317 opgeteken in Middelnederlands. Frekwentatief van blaken (gloei)[1], soos in blakende gesondheid.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blaker | blakers |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- bla•ker
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Houer vir 'n kers
- Sitvlak, agterstewe
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | blaker |
Verlede Tyd | ek | het geblaker |
Werkwoord
Betekenisse
- Deur blootstelling aan hitte verkool of skroei
- Met vuur bewerk om dit te laat krom trek
- Vurige woorde spreek; luid wees
Voorbeeldsinne
- ‘Heerlik mooi ferhef sig d'yland,
Soos 'n pêrel der natuur,
Deur di wester son geblaker,
In di late middaguur.[2] - 'n Mens blaker die duie van 'n vat om dit te laat krom trek.[3]
- Toe die kinders vra, het sy geblaker, 'dink die tandefeetjie is dalk 'n bietjie oorhang van gisteraand.'[4]