bleshoen
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bleshoen o | bleshoenders |
Verkleinwoord | bleshoentje | bleshoentjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈblɛs.ɦun]
-
(lêer)
Woordafbreking
- bles•hoen
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (voëls) 'n Voël van genusse Fulica en Gallinula van die familie Rallidae wat vroeër tot 'n eie familie Fulicidae gereken is en wat 'n verdikking aan hulle snawels het