'n Opgestopte bloubok in Wene.
Enkelvoud Meervoud
  bloubok     bloubokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bloubokkie     bloubokkies  
(soogdiere) Hippotragus leucophaeus, 'n uitgestorwe boksoort en die eerste groot Afrika-soogdier wat in historiese tye uitgesterf het.
Die bloubok was verwant aan die bastergemsbok en swartwitpens, alhoewel die bloubok 'n kleiner liggaamsbou gehad het.
  Vertalings:   
Engels bluebuck(en)
Nederlands blauwbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloubok.