Blouduikers.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  blouduiker     blouduikers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blouduikertjie     blouduikertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Philantomba monticola, een van die kleinste van die antiloopsoorte.

     Voorbeeldsinne

Blouduikers word in beboste gebiede van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels blue duiker(en)
Nederlands blauwe duiker(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blouduiker.