bo
Voorsetsel |
---|
bo |
- Hoër in vertikale rigting.
- Die Drakensberge se hoogste piek, Thabana Ntlenyana, is 3482 m bo seespieël.
- bo-aards, bo-armbeen, bo-armspier, bo-ent
- bo-in, bo-om, bo-oor, bo-op, bo-uit, boaan
- In 'n hoër posisie
- Die vlag vertoon twee ewe hoë vertikale bane in rooi bo en wit onder.