'n Boei.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  boei     boeie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boeitjie     boeitjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Drywende baken wat onderwater geanker is om vlak water en ander obstruksies aan te dui.
  2. 'n Drywende reddingsmiddel.
  3. 'n Ysterband wat om 'n persoon se hand of voet sluit; toestel waarmee iemand gevange gehou word.

     Voorbeeldsinne

  1. Jy moet tussen die boeie vaar, anders stand die skip.
  2. Die man verdrink, gooi vir hom 'n boei.
  3. Haal die boeie af, hy is nie 'n krimineel nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: boei(nl)
Engels: buoy(en)
 
'n Persoon met boeie aan.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  boei 
Verlede Tyd  ek   het geboei        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Boeie aansit; iemand se vryheid inperk deur hom in boeie te slaan.
  2. Die aandag aangryp.

     Voorbeeldsinne

  1. Boei hom, hy is 'n dief.
  2. Die verhaal boei my.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Boeie aansit
Nederlands: boeien(nl)
Engels: shackle(en)
  Vertalings:   2. Aandag aangryp
Nederlands: boeien(nl)
Engels: captivate(en), fascinate(en)