Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  boer     boere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boertjie     boertjies  

  Woordafbreking

boe•re

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van boer; meer as een boer.

     Voorbeeldsinne

Konstantyn het die boere uitgebuit en die boere het in opstand gekom.

     Vertalings

  Vertalings:    boere
Engels: farmers(en), peasants(en)
Nederlands: boeren(nl)