bolklep
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bolklep | bolkleppe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bolkleppie | bolkleppies |
- bol•klep
- 'n Klep wat 'n vloeistof met 'n vlottermeganisme deurlaat en afsluit.
- balklep, koeëlklep, vlotter, vlotterklep, waterbeheerklep
Vertalings: | |||
---|---|---|---|