Uitleg van 'n bolwerk of bastei

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bolwerk     bolwerke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bolwerkie     bolwerkies  
bol•werk

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Skans of vestingwal.
  2. 'n Borswering of harnas.
  3. Die aanvoor- of voltooiingswerk van 'n projek of mylpaal.

     Sinonieme

skans, verskansing, versterking, vestingbolwerk, vestingswerk, vestingwal

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bastion(en) bulwark(en)
Nederlands: bolwerk(nl)