boogskiet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boogskiet | — |
-
(lêer)
- boog•skiet
- (sport) 'n Sport waar pyle met 'n gesnaarde boog na 'n teiken weggeskiet word.
- Vroeër was boogskiet hoofsaaklik vir jag en oorlogvoering beoefen, maar dit is tans meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boogskiet.