'n Bosbok.
Enkelvoud Meervoud
  bosbok     bosbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bosbokkie     bosbokkies  
(soogdiere) Tragelaphus scriptus, 'n klein wildsbok wat in Afrika, suid van die Sahara, aangetref word.
Volwasse bosbokke het 'n gemiddelde massa van 70 kg en 'n hoogte van ongeveer 90 cm.
  Vertalings:   
Engels bmbabala(en)
Nederlands bosbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bosbok.