Frans (fr)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik bosnien bosniens
Vroulik bosnienne bosniennes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɔs.njɛ̃]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. (demoniem) Bosnies, van, betreffende die Bosniërs.
  2. Bosnies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
  3. Bosnies, van, betreffende die Bosniese taal.

     Sinonieme

bosniaque
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) bosnien m
(met lidwoord) le bosnien

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Bosnies, 'n Suid-Slawiese taal.

     Sinonieme

bosniaque