Braaivleis op 'n braaier.
Enkelvoud Meervoud
  braaivleis     braaivleise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  braaivleisie     braaivleisies  
Samestelling van braai en vleis.
Hulp:IPA: [ˈbrɑːifləis]
    
(lêer)
Vleis wat op 'n rooster gebraai is.
Mieliepap is veral gesog as bygereg saam met braaivleis en word met 'n pikante sous soos tamatie en uie (braaismoor), tsjakalaka of kaas en sampioene bedien.
  Vertalings:    braaivleis
Engels: braaivleis(en), barbecue(en)