Teënwoordige deelwoord
Werkwoord breek
Bywoordelik brekend
Attibutief brekende
Teënwoordige deelwoord
1.: bywoordelik terwyl dit breek
2.: predikatief wat iets breek
1.: Met die golwe wat vlak voor die stoepie druis soos hul al brekend teen die klippe bruis.[1]
2.: Net te veeleisend, net te emosioneel brekend, net te aftakelend, net te oorweldigend om sukses te behaal te midde van die swaarste omstandighede.[2]