Teënwoordige deelwoord
Werkwoord breek
Bywoordelik brekend
Attibutief brekende
Attributiewe teënwoordige deelwoord
1.: wat breek; terwyl dit breek
2.:(fisika) wat lig breek
Voorentoe lê waarna hulle op soek was en die gerammel uit hulle mae en die geluid van brekende takke word tot by die groep gedra. [1]
Deur agterkant 'n kroonglasprisma met 'n brekende hoek B 'n flintglasprisma te sit met 'n brekende hoek B', [...], kan ons die deviasie vir 'n seker kleur, b.v. groen, ophef.[2]
rekord-brekende
  1. Bloed Spoor in die Donker Paul Zunckel Babelcube Inc., 2016 ISBN 1507131208, ISBN 9781507131206
  2. Handboek vir die natuurkunde, Volume 1 Handboek vir die Natuurkunde, G.C. Gerrits Brill Archive, 1933 bls. 65