Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  breuk     breuke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  breukie     breukies  

  Woordafbreking

breuk

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) 'n Gedeelte van 'n heelgetal.

     Voorbeeldsinne

Gegewe die breuk  , word a die teller en b die noemer genoem.
Getalle soos ’n kwart (1⁄4), vyf agtstes (5⁄8) en 'n tiende (1⁄10) is voorbeelde van breuke.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fraction(en)
Nederlands: breuk(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor breuk.