'n Buffel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  buffel     buffels  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (soogdiere) Kaap-buffel of   Syncerus caffer 'n Hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom.
  2. (figuurlik) 'n Ongeskikte (mans)persoon.

     Voorbeeldsinne

  1. Buffels is groot herkouende beeste met groot koppe en dik nekke.
  2. Jy is 'n regte buffel.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Soogdier
Engels: African buffalo(en)
Nederlands: kafferbuffel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor buffel.