Iemand wat buikspreek

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  buikspreek 
Verlede Tyd  ek   het gebuikspreek        

  Woordafbreking

buik•spreek

  Werkwoord

     Betekenisse

(kuns) Praat sonder beweging van die lippe om die indruk te wek dat 'n pop die woorde spreek.

     Verwante woorde

buikspraak

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: buikspreken(nl)