'n Persoon wat buikspraak beoefen.
Enkelvoud Meervoud
  buikspraak    
buik•spraak
(kuns) Die kuns van buikspreek; praat sonder om die lippe te beweeg, sodat dit lyk of die klank van elders kom.
Dit verg jare se oefening om buikspraak te bemeester.

    Vertalings

  Vertalings:    buikspraak
Engels: ventriloquism(en)
Nederlands: buikspraak(nl)