Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   chemies     chemiese     chemies  

  Woordafbreking

che•mie•se

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van chemies; wat op chemie betrekking het; met die studie van verskillende stowwe verband hou.

     Voorbeeldsinne

Hierdie chemiese reaksie verloop baie vinnig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chemical(en)
Nederlands: chemische(nl)