daarnaas
Afrikaans (af)
Voornaamwoord |
---|
daarnaas |
Woordafbreking
- daar•naas
Voornaamwoord
Betekenisse
- Langs dit wat genoem word; langsaan of naas dit.
- Bowendien; daarby; daarbenewens.
Voorbeeldsinne
- Sien jy die rooi vragmotor? Jy kan jy jou motor daarnaas parkeer.
- Hy werk hard op skool en daarnaas lewer hy ook koerante af.
Vertalings
Vertalings: daarnaas | |||
---|---|---|---|