daeraad
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
daeraad | daerade |
- da•e•raad
- die aanbreek van die dag; die begin van die oggend
- Het jy, Job, in jou tyd die môre beveel om te kom?
- Weet jy waar die daeraad vandaan kom,
- die daeraad wat lig oor die hele aarde bring
- sodat die goddeloses nie in die donker kan bly skuil nie? -- Job 28: 12-13 [1]