Die daggaplant (Cannabis sativa).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dagga     -  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdɑ.xa]
    
(lêer)

  Met Arabiese letters

دَخَ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die blare van die daggaplant wat as dwelmmiddel gerook word.
  2. (plantkunde) 'n Geharde struikagtige plant in die genus   Cannabis wat byna oral kan groei.

     Voorbeeldsinne

  1. Dagga lei tot 'n gematigde euforie wat tot 2 ure kan duur.
  2. Dagga het ook medisinale waarde, soos om pyn ná operasies te verlig.

     Afgeleide woorde

daggapyp

     Vertalings

  Vertalings:    dagga
Duits: Hanf(de); Marihuana(de)
Engels: hemp(en); marijuana(en)
Nederlands: marihuana(nl); wiet(nl)
Xhosa: -ya kl. 2

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dagga.