Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
daglig
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Spreekwoorde
1.3.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
daglig
—
Uitspraak
Hulp:IPA
: [
dɑχləχ
]
(
lêer
)
Woordafbreking
dag•lig
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Die natuurlike lig van die son wat bedags skyn.
Voorbeeldsinne
Mens kan die kleure beter in die
daglig
sien.
Spreekwoorde
«Iets in die
daglig
bring.»
Dit openbaar maak.
«So bang soos 'n uil vir
daglig
.»
Baie bang en sku wees.
Vertalings
Vertalings:
daglig
Engels
:
daylight
(en)
Nederlands
:
daglicht
(nl)