deklinasie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deklinasie | deklinasies |
- IPA: [dikləˈnɑːsi, dikliˈnɑːsi, dekləˈnɑːsi, dekliˈnɑːsi, dəkləˈnɑːsi], meervoud: [dikləˈnɑːsis, dikliˈnɑːsis, dekləˈnɑːsis, dekliˈnɑːsis, dəkləˈnɑːsis]
- دِیكْلِینَاسِي , meervoud: دِیكْلِینَاسِیسْ
- Die verandering wat die uitgange van woorde ondergaan om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.
Vertalings: deklinasie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor deklinasie.