Die dekplant Vinca major.

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

dek•plant
Enkelvoud Meervoud
  dekplant     dekplante  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Enige plant wat ’n stuk grond bedek.

     Voorbeeldsinne

Dekplante word dikwels gebruik om die grond teen erosie of droogte te beskerm.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dekplant.