Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dermaal     dermale     dermaals  
der•maal
(medies) Wat die vel betref.
Die gesig se dermale spiere word gebruik om gesigsuitdrukkings te vorm.
  Vertalings:   
Engels: dermal(en)
Nederlands: dermaal(nl)