medies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | medies | mediese | medies |
Woordafbreking
- me•dies
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wat op die geneeskunde betrekking het.
Voorbeeldsinne
- Alles wat medies is, is onbekostigbaar duur.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|