Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  differensiasie     differensiasies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

dif•fe•ren•si•as•ie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Onderskeid; 'n verskil erken of skep.
  2. (wiskunde) Proses om die afgeleide funksie van 'n funksie te bepaal.

     Voorbeeldsinne

  1. Voldoende genetiese differensiasie is tussen die spesies gevind.
  2. Een van die belangrikste toepassing van differensiasie is om die minimum en/of maksimum vir 'n probleem te vind.

     Vertalings

  Vertalings:    differensiasie
Engels: differentiation(en)
Nederlands: differentiatie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor differensiasie.