Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  djinn     djinns  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Geestelike wese uit die Islamitiese geloof wat uiters magtig is en tot bonatuurlike dade in staat is, en wat in fiksie dikwels voorgestel word as 'n gevangene in 'n tower lamp.


     Voorbeeldsinne

Die djinn het hom drie wense gegee.

     Sinonieme

djin

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: genie(en)
Russies: джинн(ru) (dzjien)