drama
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
drama | dramas |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dramatjie | dramatjies |
- Van Grieks, 'δρᾶμα', drama wat "aktiwiteit" beteken (afgelei van die werkwoord 'δράω', draō, "om te doen" of "om op te tree").
- dra•ma
- 'n Soort film of toneelstuk wat deur akteurs opgevoer word; stuk wat vir opvoering geskryf is.
- 'n Teatrale gebeurtenis; opwindende, spannende, droewige of aangrypende gebeure.
- Hierdie drama is in 1994 geskryf.
- Daar was drama in ons huis toe ma haar sleutels in die yskas vergeet het.
Vertalings: drama | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor drama.